NGK Hayfields

Lukas 23: Christus het ons siekte en pyn opgedoen


Listen Later

Hy het ons siekte en pyn opgedoen.

Hy het uit die Vaderland gekom en Homself verneder, deur ons strate beweeg en onder die las geval. Terwyl Hy inmekaargestort het, kom val Hy in ons pad sodat ons Hom kan vind. As die vernederde het Hy gewys dat dit nie die magtiges is wat vryheid opwek nie, maar dat die lydendes die werklike vredemakers is, omdat die goeie wortels in pyn het.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NGK HayfieldsBy NGK Hayfields