Oolfant se potgooi

Maak dinge pasklaar vir jou kind


Listen Later

In hierdie week se potgooi-episode gesels ek en Janet Kieswetter land en sand oor hoe om jou kinders te leer lees. Janet is ʼn tuisskoolma met vyf meisiekinders. Sy het (of is besig) om hulle al vyf met sukses te leer lees. En sy het oulike, kreatiewe planne wat dinge vir jou makliker kan maak.

Vind hier meer uit oor Janet se produkte: https://kieswetterklaskamer.wordpress.com/

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oolfant se potgooiBy Karin van Oostrum

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings