Skriftuurlik

Mag jy 2 keer gedoop word?


Listen Later

Vrae vanaf luisteraars oor of jy jouself twee maal kan laat doop, en wat die Bybelse uitsprake daaroor is. Wat sê 1 Korithiers 11 oor n man en vrou se hoof bedekking en hoe verstaan ons dit in vandag se moderne konteks in die kerk, is van die interessante vrae wat luisteraars ingestuur het.. Skriftuurlik
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkriftuurlikBy Radio Pulpit