HelderbergFm 93.6

Magriet Groenewald On #DailyDateWithChristie


Listen Later

Magriet Groenewald gesels met alle vroue in SA vir vroemaand Die betowering van ’n vrou wat haar waarde besef is lewensveranderend en dít is wat Magriet Groenewald haar passie gemaak het – om vroue, en veral vroulike entrepreneurs, te help om hul stem te vind en só die wêreld te verander; een besigheid op ’n slag.    Sy wil graag soveel as moontlik vrouens bereik met haar hulp en boodskap en veral die maand in vrouemaand want sy glo vrouens is n groot deel van die wereld se toekoms en sukses. Lees asb meer oor haar boodskap en wenke in die mediaverklaring aangeheg. 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

HelderbergFm 93.6By زاويرا زاويرا