100.5fm Nuus Klankgreep

Man gesoek wat glo polisiebeampte beroof in Malalane


Listen Later

Die polisie en Korrektiewe Dienste in Mpumalanga soek na ‘n verdagte wat vroeg gisteroggend ‘n polisiebeampte in Malalane van sy dienspistool en ammunisie beroof het. Volgens die polisie is die vuurwapen intussen by sy huis teruggevind, maar die verdagte is voortvlugtig. Hy is tans uit op parool na hy tronkstraf uitgedien het vir moord en verkragting. Hulle glo ene Donald Sipho Khoza kan hulle help met inligting en vra die publiek om hulle by te staan in hul soektog. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100.5fm Nuus KlankgreepBy 100.5FM Radio Laeveld