100.5fm Nuus Klankgreep

Man sit lewenslank wat meisie doodsteek


Listen Later

Die Mpumalanga Hooggeregshof het ‘n man lewenslange tronkstraf opgelê vir die wrede moord op sy vriendin – tydens die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders. Die 44-jarige Vermando Chowe het Soneni Mashaba in Desember 2022 in Shabalala Trust in Hazyview voor haar twee kinders met ‘n mes doodgesteek. Volgens die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag in Mpumalanga, Monica Nyuswa, het hy geen berou getoon nie. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100.5fm Nuus KlankgreepBy 100.5FM Radio Laeveld