Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Markus 9:43-49 - Ge-photoshop | Leraar Roedolf Basson


Listen Later

Markus 9:43 AFR33 En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan, as om twee hande te hê en in die hel te gaan in die onuitbluslike vuur... Leraar Roedolf Basson bedien nou al 25 jaar verskeie kerke. In Desember 1992 gradueer hy met 'n Teologie graad by Helderberg Kollege.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)By Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)