HelderbergFm 93.6

Marnus Op #WeekendsOnHelderbergFM


Listen Later

Cameron van Rensburg het met Marnus gepraat, oor die grootste sokkie treffer van 2024: Wat is Sokkie. Geskryf deur Marnus en vervaardig deur Dee Graaff Productions, bring Marnus 'n sterk sokkie treffer om mense te help om die dansvloer aan die brand te steek. Skakel in op Afrikaans Bo, elke Saterdag tussen 17:00 en 18:00 op Weekends on HelderbergFM 93.6. #afrikaans #radio #plaaslikekunstenaar #local #onderhoud #helderbergfm93.6 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

HelderbergFm 93.6By زاويرا زاويرا