Media24

Media24

By Media24
Download on the App Store

Media24 episodes

  • Landboumark Voorslag: Episode 19 - Bon-Af Bessieplaas
    In episode 19 van Landboumark Voorslag hoor ons van Hannes Coetzee, wat die raad van kenners geïgnoreer en ʼn bessieboerdery op ʼn verwaarloosde deel van die familieplaas buite Parys in die Vrystaat begin het. Vandag is Bon-Af-landgoed ʼn gewilde selfplukbessieplaas met meer as 100 bessiesoorte, ʼn restaurant, ʼn kwekery en selfs ʼn granietpiramide.
    Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark · Landbouweekblad
    25 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 18 - Deonette Boerdery
    In episode 18 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe surplusbokmelk Deonette Boerdery gelei het na ’n volwaardige kaasmakery wat al 14 jaar ’n wye reeks produkte maak. Antoinette Peens vertel van die probleme en belonings van waardetoevoeging op die plaas.
    Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landbouweekblad
    14 min
  • Things your mechanic never tells you, and Motul SA's top tips
    Mechanics or repair workshops often don't have the greatest reputations. Honesty is a rare trait among the average motorist or customer when dealing with service providers. In a bid to help motorists make more informed decisions, in this episode of Driving with J9, we speak to Maitland Auto Clinic owner Paul Kasker about some of the things mechanics don't usually tell customers, and things motorists should know when taking their cars for repairs. We end the show with a Motul SA pit stop. Fresh episodes drop on the first working day of every month, wherever you get your podcasts.
    31 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 17 - Plaasbrak
    In episode 17 van Landboumark Voorslag vertel Leandri Oberholster van Plaasbrak in Centurion hoe ’n stukkend gekoude hondebed tot ’n klein florerende onderneming gelei het. Sy en haar span vervaardig handgemaakte hondebeddens van herwonne koffiesakke – beddens wat gemak, gehalte en ’n outentieke plaasgevoel kombineer.
    Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, die digitale snuffelgids van Landbouweekblad. Plaas vandag self jou advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landbouweekblad
    8 min
  • Klein begin, groot gewin – ’n Loxton-suksesverhaal
    Wat as ’n eenvoudige guns begin het – 12 lamspasteie vir ’n vriendin se koffiewinkel – het gelei tot ’n inspirerende suksesverhaal wat gegroei het tot ’n onderneming wat 900 pasteie per dag maak.
    Nicolette van den Heever van Loxton gesels in hierdie Bly Boer-episode met dr. Johan Beukes oor harde werk, onwrikbare geloof en ’n gesin wat bereid is om saam te werk.In die episode sal jy meer hoor oor:• sake-ontwikkeling en groei – van 12 pasteie vir sakgeld tot 900 pasteie per dag;• probleme in die Karoo;• hoe die hele gesin tot haar sukses bygedra het;• om op God te vertrou in moeilike tye; en• verlies en nalatenskap.
    26 min
  • Dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou
    Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy nou op die hoogte wil bly van die jongste nuus, weerberigte, landboustories, of geïnteresseerd is in spesifieke bedrywe – ons bied dit en vele meer.
    2 min
  • Wag rentekoersverrassing vroeg volgende jaar?
    Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy nou op die hoogte wil bly van die jongste nuus, weerberigte, landboustories, of geïnteresseerd is in spesifieke bedrywe – ons bied dit en vele meer.
    2 min
  • Is BKS-vrye-status moontlik?
    Dr. Gideon Brückner, is ’n wêreldbekende veearts wat al meer as 70 lande besoek het om te bepaal of dié lande hul BKS-vrye-status kon herwin, het hy aan Alani Janeke van Landbouweekblad vertel.
    32 min

About Media24

From the publisher's feed

Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more.