Dinner en Skinner

Merry Krismis


Listen Later

Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor alles Krismis! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.

Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Hoe ver moes Mel loop as Vader Krismis op die plaas? Watter speletjie speel SaffaMamma en haar mense elke jaar die tyd? Waar kamp Edó en sy gesin ELKE jaar?! Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef.
Mel die Storieverteller se bladsye:
  / mel_die_sto.  .
  / meldiestorie.  .
  / mel_die_stori.  .
SaffaMamma se bladsye:
  / jousaffamamma    / jousaffamamma    / jousaffamamma  
Edó se bladsye:
  / edo.mostert    / edo.musiek    / edo.mostert  

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Dinner en SkinnerBy Dinner en Skinner