Beter Besluite, Minder Hartseer

Met alles te Vertrou


Listen Later

"Mag Hy jou die begeerte van jou hart gee en al jou planne laat slaag." Omhels hierdie nuwe seisoen met geloof, want God se liefde en genade sal jou onderhou in al jou pogings. Amen.

Baie dankie dat jy na vandag se program op “beter besluite minder hartseer” geluister het, as jy voel daar is iemand wat daarna moet luister stuur die skakel en deel dit asb. 

Die inhoud wat in hierdie podcast gebruik word, is gebaseer op verskeie bronne van Christelike bedieninge

Beste Groete,

Heiko

www.beterbesluite.com

Ons e-pos: [email protected] 

As jy na n Bbel soek: 

⁠https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/⁠


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Beter Besluite, Minder HartseerBy Heiko