Radio Pulpit

Met die Here se hulp kan ons weer opstaan


Listen Later

Vandag gesels Madeleine Venter met oud-Springbokrugbyspeler Jannie du Plessis en sy vrou Ronel. Op 16 November, 2021 het dít wat elke ouer vrees gebeur toe Jannie en Ronel se 10 maande oue babaseuntjie, Jan-Nataniël, verdrink het. Hulle het egter met die Here se hulp weer opgestaan, en is vandag ’n baken van hoop vir ander ouers wat ook ’n kind aan die dood moes afstaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit