Mid-Morning Magic

Mid-Morning Magic

Download on the App Store

All Mid-Morning Magic episodes

  • Solar installasies van Romic Consulting bied uitstaande beleggings geleenthede
    Romic spesialiseer net in die beste as dit kom by hul solar tegnologie. Hul meester gesertifiseerde installeerders maak seker dat elke klient gelukkig is voor hul die perseel verlaat. By Romic is solar nie net n besigheid nie, maar n passie. Eienaar Michael Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan om meer te vertel oor hul promosies en hoekom solar ‘n uitstekende belegging in vandag se tyd is. Vir al jou solar behoeftes kontak hulle gerus vandag nog aanlyn by romicconsulting.co.za of Sms ROMIC na 43366.
    5 min
  • Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar
    ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy solank kan reg maak vir 30 Oktober. Besonderhede by engo.co.za
    4 min
  • Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar
    ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy solank kan reg maak vir 31 Oktober. Besonderhede by engo.co.za
    4 min
  • Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall
    Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall.
    Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie by hulle deur mediese fondse te eis.
    3 min
  • 40 dankies vir 40 jaar van OFM: Childline FS bedank ‘n besonderse gesin vir jare se toewyding
    Vir OFM se 40ste verjaardag het Yolanda Maartens tydens Mid-Morning Magic van die begin van die jaar af 40 dade van goedhartigheid vier. Goedhartigheid kos niks nie. Tog voel 'n "dankie" so betekenisloos – tydens 40 Acts of Kindness bedank ons individue en organisasies wat iemand gehelp het sonder om iets in ruil te verwag. Vir die 40ste dankie sluit Marietha le Roux, Direkteur van Childline FS by Yolanda aan om ‘n baie besonderse stel pleegouers te bedank vir al die kinders wat hul oor die jare ingeneem het en met liefde omvou het. Om as pleegouer betrokke te raak, kontak Marietha gerus by 051 430 3311.
    8 min
  • Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier
    Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM.

    Kom luister saam hoe Cat van der Merwe bietjie agter die skerms kommentaar kry oor die pret en gedagtes agter party van die kuns werke gedurende die feestelike oggend op kantoor. www.facebook.com
    5 min
  • ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude
    Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda Maartens to express her gratitude towards ISUZU for seeing their plight during the current foot-and-mouth crisis.
    5 min