Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Mid-Morning Magic:How many episodes does Mid-Morning Magic have?The podcast currently has 251 episodes available.
March 02, 2026'n Nuwe wêreld vir SW SaundersMa Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin....more5minPlay
March 02, 2026Deon Ceronio: Die impak van gereelde gebruik van oorfone op jong oreOudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te praat oor die effek wat oorfone op kinders en tieners se gehoor het....more6minPlay
March 02, 2026Deon Ceronio: Middeloorontsteking en gehoorverlies in die versteekte toestandOudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor middeloorontsteking en gehoorverlies in die versteekte toestand...more5minPlay
March 02, 2026Deon Ceronio: Hoekom moet babas se ore getoets word op geboorte?Oudioloog Deon Ceronio sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die belangrikheid van gehoortoetse op babas....more4minPlay
February 27, 2026Akademia wil as studietuiste, jou nader aan jou droomtoekoms bring!Wil jy graag in 2027 in jou moedertaal studeer? Akademia nooi jou uit na hul kampusopedae in Pretoria en die Paarl wat eersdaags plaasvind. Yolanda Maartens gesels met Danelle Conradie, Bemarkingsadviseur by Akademia, oor die opwindende geleenthede wat die instansie studente bied en ook oor die opedae so wel as studentelewe wat op voornemende student wag. Meer inligting kry jy by akademia.ac.za...more4minPlay
February 17, 2026Hoërskool Bultfontein and Mosaic join hands to swim for a cause in their act of kindnessFor OFM’s 40th birthday Yolanda Maartens from Mid-Morning Magic, would like to celebrate 40 acts of kindness. Her birthday wish for OFM’s 40th birthday is to spread a little kindness. Wanting to share kindness from Central South Africa she heard about a charity organisation in Potchefstroom, Mosaic and learners from a high school in Bultfontein wanting to do something kind for others. Carien Moller from Mosaic joins her to talk about their participation in the Freedom Swim at the end of February and explains how you can share in their act of kindness by donating towards this initiative. Contact Carien on 084 811 2061....more5minPlay
February 06, 2026R100 000 ‘n week vir 52 weke op die spel met Alpha apteke!R100 000 ‘n week vir 52 weke op die spel met Alpha apteke!Stel jou voor dat 52 Suid-Afrikaners se drome elke week kan waar word…elke week het Alpha apteke R100 000 om weg te gee. Hoof van Verkope van die Alpha Groep, Elmo de Vries, sluit by OFM se Yolanda Maartens aan om te vertel hoe luisteraars kan in skryf en waar die Alpha 52 veldtog ontstaan het. Jy kan gerus ook ‘n draai maak by alpha52.co.za...more4minPlay
February 02, 2026The 26th Kloppers Marathon takes place on the 7th of February in BloemfonteinEvent Organiser, Ettiene Stone, joins Yolanda Maartens to explain the new start and finish which is at Sentraal High School this year. He also explains which roads will be closed to traffic and how manual entries will work. This year the Kloppers Marathon boasts new routes, a new venue at Sentraal and the marathon is hosted in collaboration with the Pentagon Pistols. Online entries are open at kloppers.co.za until 4 February. OFM is a proud media partner of the Kloppers Marathon for 2026....more8minPlay
January 29, 2026Die 26ste Kloppers Marathon vind plaas in 2026!Bemarkingsbestuurder by Kloppers, Mel Mulder, sluit by Yolanda Maartens aan om hul opwinding te deel oor die 26ste Kloppers Marathon wat die 7de Februarie plaasvind. Daar is nuwe roetes, ‘n nuwe venue by Sentraal en die marathon word vanjaar in samewerking met die Pentagon Pistols hardkloopklub aangebied. Aanlyn inskrywings is oop by kloppers.co.za tot 4 Februarie. OFM is ‘n trotse media vennoot van die Kloppers Marathon vir 2026....more4minPlay
January 20, 2026Immunadue – ‘n Natuurlike aanvulling wat ook jou begroting sal pas!Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoekom natuurlike bestandele beter is as chemise produkte en ook watse opsies hulle vir kinders het. Jy kan www.persprop.co.za besoek vir meer inligting....more5minPlay
FAQs about Mid-Morning Magic:How many episodes does Mid-Morning Magic have?The podcast currently has 251 episodes available.