Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Mid-Morning Magic:How many episodes does Mid-Morning Magic have?The podcast currently has 251 episodes available.
January 19, 2026KYB Academy ondersteun hul studente wat afstudeer met ‘n GRADS-programKYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. TEPP Program Administrateur by KYB Academy, Theuns Bruce-Smith, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TEPP programme so wel as wat hul instansie van die res onderskei. Lees gerus meer by www.kybacademy.co.za...more4minPlay
January 14, 2026Immunadue - Dis eenvoudig, bekostigbaar en die een met die pers prop!Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel watter bestandele in Immunadue is en ook die funksie van elk. Jy kan www.persprop.co.za besoek vir meer inligting....more4minPlay
January 13, 2026‘n Liefde vir lees in Afrikaans met SLIM – Speel en Lees vir Intelligente MaatjiesAgneta Grové van SLIM- Speel en Lees vir Intelligente Maatjies, is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog met 45 jaar ervaring in verskeie kliniese omgewings. Sy verstaan die voordele van speel en die waarde van lees vir alle kinders maar het ook die leemte in die Afrikaanse mark gesien. Sy het haar praktyk uitgebou met ‘n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed en boeke. Sy sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe jy en jou kind die nuwe skooljaar saam kan aan pak. Besoek gerus ook www.slim.net.za vir meer inligting....more5minPlay
January 08, 2026KYB Academy se werksgeïntegreerde leerbenadering laat hul uitstaan bo die resKYB Academy is ’n vooruitstrewende opleidingsinstansie in Potchefstroom wat daarop fokus om jongmense toe te rus vir werksgeleenthede met relevante, praktiese beroepsopleiding. Akademiese en Nagraadse Ondersteuningsbestuurder by KYB Academy, Frans Neveling, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul TECH en TEPP programme so wel as wat hul instansie van die res onderskei. Lees gerus meer by www.kybacademy.co.za...more3minPlay
December 12, 2025Akademia kan jou help om jou studie drome in aksie om te skakel – al werk jy reedsWerk jy reeds maar het jy drome om verder te studier? Akademia se nauurse afstandsmodel bied vir jou die geleentheid om jou drome in aksie om te skakel. Kayla Barker gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia, hieroor. Neem die eerste tree op jou studiereis deur www.akademia.ac.za te besoek. Studieaansoeke vir 2026 is nog oop....more4minPlay
December 10, 2025Akademia se landbouskenkingsfonds loop hand in hand met hul toekomsplanneDie Akademia-landbouskenkingsfonds is in 2025 gestig om Akademia se landbouontwikkeling, wat deel sal vorm van die instelling se 2028- wêreldklas kampus in die ooste van Pretoria, te ondersteun. Zander Botha, bestuurder van die Akademia-skenkingsfonds sluit by Yolanda Maartens aan met al die opwindende besonderhede. Besoek gerus ook akademia.ac.za...more5minPlay
December 08, 2025Saintsburg bied byna ‘n dekade al ondersteuning vir leerders wat tuisonderrig verkiesSaintsburg ondersteun al byna ’n dekade lank gesinne wat tuisonderrig doen. Hulle volg ook die Cambridge-kurrikulum en help leerders om aanlyn hul skoolloopbaan met sukses af te handel. Bemarkings Direkteur en Hoof van Ouer Sake, Louise Ruthven, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel oor die pad vorentoe vir leerders wat klaar maak met hul tuisonderrig, hoe die Cambridge-kurrikulum werk e nook hoe gesinne kontak kan maak vir ondersteuning en meer inligting. Besoek gerus saintsburg.com en registreer jou kind vandag....more5minPlay
December 03, 2025SLIM is 'n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoedAgneta Grové van SLIM- Speel en Lees vir Intelligente Maatjies, is ‘n Spraakterapeut en Oudioloog met 45 jaar ervaring in verskeie kliniese omgewings. Sy verstaan die voordele van speel en die waarde van lees vir alle kinders maar het ook die leemte in die Afrikaanse mark gesien. Sy het haar praktyk uitgebou met ‘n aanlyn platform met ouderdoms-toepaslike opvoedkundige speelgoed en boeke. Die SLIM aanlyn winkel het ook spesiale aanbiedinge hierdie Kersfees en sy sluit by OFM Nuus Joernalis, Rigardt Hug aan met al die opwindende besonderhede....more4minPlay
November 27, 2025Get It Bloemfontein celebrates the festive season in style and there’s a surprise for January!Sazly Moses joins Yolanda Maartens to talk about their celebratory issue filled with sparkle, heart and the magic of fresh beginnings. She also reveals a big surprise: there will be a special Back to Basics edition in January 2026. Grab your December copy now or read online at: https://getitmagazine.co.za/bloemfontein/...more3minPlay
November 26, 2025Afrihost: 25 years of people centric serviceAfrihost has been collecting stories from Afrihost clients across South Africa for their 25-year celebrations. Afrihost Brand and Marketing Manager, Conrad de Beer joins Yolanda Maartens to reflect on the surprising lessons they learnt during this road trip. While technology may change and come and go, people remain. That is at the heart of Afrihost celebrating 25 years, you the client....more5minPlay
FAQs about Mid-Morning Magic:How many episodes does Mid-Morning Magic have?The podcast currently has 251 episodes available.