Antoniem wonder hoe manipuleer 'n mens 'n stemopname sodat die stem goed sê wat na bewering nooit gesê is nie. Dis maklik om dele weg te laat sodat jy buite konteks aangehaal word, maar in watter konteks kan die vernedering van iemand in 'n rolstoel regverdig word? Na bewering natuurlik!