Suid-Afrika is een van die top 40 droogste lande in die wêreld, daarom is die besparing van water baie belangrik. Ettienne Ludick kyk na verskeie maniere om water in jou huis te bespaar, want elke bietjie help.