Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Antoniem voel die rugbyreëls oor rooikaarte ruk die dam onder die eend uit. In die regstelsel word jy net gestraf as jy opsetlik opgetree het, of nalatig was. Sommige rooikaarte kom neer op skuldlose aanspreeklikheid. Sê nou 'n Wêreldbeker word so gewen of verloor?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG