Fibo, 'n fiksheidsexpo van Europa, wat dien as 'n blik op toekomstige tegnologie en jongste tendense, is op pad na Suid-Afrika. Ettienne Ludick gesels hieroor met Llewellyn du Plessis van Urban Motion.