Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Daar is onteenseglike bewyse dat klimaatsverandering 'n uitwerking op die mens se psige het. Al hoe meer mense begin aan geestessiektes ly weens onsekerheid oor die toekoms. Boere gaan veral gebuk onder geweldige spanning. Lizma van Zyl praat met psigiater dr. John Parker oor wat mens te doen staan wanneer vrese oor klimaatsverandering en die toekoms gemoedsrus begin bedreig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG