Baie mense vra deesdae: “Wat gaan aan met die weer? En is die seisoene besig om te skuif?” Ettienne Ludick kyk na die vreemde klimaatspatrone wat ons onlangs ervaar het, en wat daartoe kon lei.