Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Hoeveel van ons lees pamflette wat langs die pad uitgedeel word? Hoe vinnig kan jy 'n kontaknommer memoriseer wanneer jy teen 120km per uur op die snelweg verby 'n groot advertensiebord ry? Is daar 'n beter en moontlik goedkoper manier om te adverteer? Christelle van Tonder het met Justin Laubcher, 'n besigheids ontwikkelings bestuurder gesels. Justin gee meer insig oor die gewildste bemarkingsmetodes in 2018.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG