Wat as ek vir jou sê dat daar reg oor die wêreld, moontlik reg voor jou huis, 'n skat weggesteek is waarvan jy nie weet nie? Daar is wel 'n gemeenskap van mense wat bewus is van al die skatte, en elke dag gaan hulle soek na hierdie versteekte skatte. Jan du Plessis is een van die geocache-skattejagters, en Christelle van Tonder het met hom gesels.