In 2005 vind tien Band Aid-konserte wêreldwyd plaas ten behoewer van armoedeverligting. Die meesterbrein daaragter is Bob Geldof, en die idee het 20 jaar voor die 2005 konsertreeks vlam gevat. Ettienne Ludick kyk na die die geskiedenis van Band Aid, en Geldof se denkwyse oor hulp aan ander.