Ultraklank-tegnologie word vir verskeie doeleindes gebruik. Die beeldtegnologie het baie voordele. Martin Headger het by Barbara van Dyk van die Departement Mediese Beeldvorming en Stralingswetenskappe aan die Universiteit van Johannesburg meer hieroor gaan uitvind.