In 2007 het sy deelgeneem aan die Wêreldkampioenskap in Nederland, waar sy die eerste plek behaal het. Daarna was daar vele ander internasionale kompetisies en projekte waaraan sy deelgeneem het. Dit is haar liefde vir dans, wat Christelle Dreyer die wêreld vol laat reis. Sue gesels met haar oor rolstoelbaldans.