Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Aan die einde van Vrouemaand bespiegel Antoniem oor hoe deurmekaar die samelewing steeds is in terme van posbenamings. 'n Vrou wat in 'n ambag gekwalifiseer is, bly 'n ambagsman en moet soms selfs by 'n mangat inklim. Aan die ander kant word 'n manlike verpleër wat bevordering kry 'n suster!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG