Lente is om die draai, en saam met 'n nuwe seisoen kom daar ook nuwe modes en allerhande interessante ontwerpe. Martin Headger het met modeontwerper Coenraad de Mol oor die nuwe tendense gesels.