Jy is seker bekend met die term vroedvrou. Vroed se betekenis is slim of wys, maar is dit dieselfde as doula? Sue Pyler het by aktrise Quinne Brown gaan uitvind wat die verskil is tussen 'n vroedvrou en 'n doula.