Ons hoor gereeld van kuberkrakers en hoe hulle vertroulike inligting en dokumente steel en verkoop, maar het jy geweet dat nie alle kukberkrakers skelm is nie? Christelle van Tonder gesels met 'n voormalige etiese kuberkraker, Francois Groenewald, oor wat dit beteken om 'n etiese kuberkraker te wees.