Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Om 'n vrou in 'n winkelsentrum te sien rondloop met wenkbroue wat vol room is en met plastiek toegeplak is, is nogal vreemd. Martin Headger het by skoonheidsterapeut Marne van der Westhuisen gaan hoor wat hierdie nuwe skoonheidsbehandeling is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG