Jaco Deist is 'n ortotis en prostotis van Pretoria. Sue Pyler het by sy spreekkamer ingestap en vir hom 'n paar vrae gevra oor gerekenariseerde ledemate. Hy vertel waar alles jare gelede begin het.