Jy ken jou gunstelingomroeper agter die mikrofoon, maar hoe goed ken jy hom of haar werklik. Ettienne Ludick en Sue Pyler loop met'n mikrofoon rond op die eerste vloer van die die SAUK se Radiopark in Aucklandpark, Johannesburg om meer uit te vind van die mense agter die mikrofoon.