Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Daar is iets terapeuties daaraan om met jou hande te werk, om iets te maak wat jy in jou geestesoog gesien het en daaraan lewe te gee. Daar is deesdae 'n beweging, Die Makersbeweging, wat mense aanhits om te skep. Mia van Zyl is 'n professionele maker. Sy vertele vir Christelle van Tonder van die beweging en die voordele wat dit vir die jeug inhou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG