Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Word jy soms wakker met 'n hunkering om met 'n motorfiets deur die lug te vlieg, so 60 meter hoog, en dan tuimeltoertjies te doen? Die meermalige X-Games gouemedaljewenner, Travis Pastrana van Nitro Circus, word elke dag so wakker! Ettienne Ludick het met die Extreme Sports-superster gesels…
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG