Antoniem dink terug aan die dekades van Afrikaanse radio wat hy kon saamluister. Sy oorheersende herinnering is nie hoe baie radio verander het nie, maar eerder hoe baie Afrikaans gegroei het... of het dit eerder gekrimp?