Antoniem wonder hoekom mense kwaad word vir iemand wat sê moord is moord, maak nie saak wie die moordenaar en wie die slagoffer is nie. Is alle lewe dan net voor God gelyk en nie voor mense ook nie?