Suid-Afrikaanse paaie kan 'n baie gevaarlike plek wees, maar daar is gelukkig tegnologie wat in baie motors ingebou word om bestuurders en passiers te beveilig. Martin Headger het met Albert van Urk, die ontwerper van die gratis MySOS-toepassing, gepraat om meer hieroor uit te vind.