In 'n kultuur waar ons strewe na besitreg, standvastigheid en dit wat myne is ten alle koste wil behou, leer aanvaarding van die werklikheid ons dat niks permanent is nie. Verandering is al waarvan jy seker kan wees.