Ondersteuners van sport sit nie net meer in die paviljoene of voor die televisie nie - hulle is deesdae ook meer aktief op hulle slimfone in die virtuele wêreld van interaktiewe sportspeletjies, veral fantasieligas.