Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Kul jou hier, kul jou daar… en siedaar. Dit is bekende toorwoorde wat ons al van kleins af ken. Tog is die woorde nie net gebonde aan kulkuns by kinderpartytjies nie. Volwassenes kan ook betower word met kulkuns. Werener van der Westhuizen is 'n professionele kulkunstenaar wat sy gehore terugneem na daardie kinderlike gevoel van verwondering.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG