Die SAUK se inisiatief om bewusmaking te kweek oor gestremdheid, Disability 360, is vandag 1 jaar oud. RSG is een van die korporasie se radiostasies wat vereer is vir sy bydrae tot hierdie projek.