Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

As jy aan mode dink, dink jy waarskynlik aan modelle op 'n loopplank of aan modelle wat met die jongste modes in glanstydskrifte pryk, maar dis nie net tot dit beperk nie. Sportmode, veral in perdrykringe is veral gewild. Martin Headger het by Carolyn Coetzee, 'n perdedrag-modeontwerper gaan aanklop om meer oor hierdie modes uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG