'n Mens dink nie altyd aan rekenaarspeletjies as opvoedkundig van aard nie, maar daar is 'n hele paar wat ontwerp is om op te voed en in te lig. Daar is selfs speletjies wat sosiale kwessies, soos Alzheimers, belig. Gustav Van Rooyen is die ontwerper van een so 'n speletjie.