Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Beatboxing is die kuns om musiek te maak met net jou mond. Dis ook wat a capella-musikante doen, maar beatboxing is wanneer 'n enkele persoon al die instrumente en die sang op dieselfde tyd doen. Die Suid-Afrikaanse Beatbox-kampioen, Morgan Beatbox, is die enigste beatbox-kunstenaar wat agt klanke op een slag kan maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG