Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Dit is deesdae 'n groot tendens om gesond te eet, maar dit kan soms 'n bietjie duur raak, so wat staan jou te doen? Die eerste stap is om jou eie groente te plant, en te gebruik soos jy dit nodig kry. Hiervoor kan jy dalk 'n akwaponika-stelsel gebruik. Martin Headger het by Jan Vermeulen van MyBroadband gaan hoor wat akwaponika is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG