Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Niemand hou daarvan om te sukkel nie, veral nie in besige kettingwinkels nie, waar die mense mekaar verdring die trollies in alles vasgestoot word. Daar is 'n baie geriflikers manier om inkopies te doen, wat jou boonop geld kan bespaar. Martin Headger het by Jan Vermeulen van MyBroadband gaan hoor hoe aanlyninkopies jou rande kan rek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG