Het jy geweet dat nanotegnologie al deel van ons daaglikse lewe is? Martin Headger het by dr. Manfred Scriba, portefeuljebestuurder van nanotegnologie by die WNNR, gepraat om meer oor hierdie tegnologie uit te vind.