Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Ons hoor gereeld stories van mense wie se persoonlike inligting in die verkeerde hande beland, maar wat kan jy doen om te keer dat so iets met jou gebeur? Martin Headger praat met Ian Jansen van Rensburg, die hoofstelselingnieursbestuurder by VM Ware, om uit te vind wat ons aanlyn moet vermy.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG