Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die tradisionele idee van 'n klaskamer verander soos tye en tegnologie vorder. Hoe studente leermateriaal ontvang en daarmee werk word ook aangepas. Martin Headger het met Dr Corne Meintjies van die departement kommunikasie by die Universiteit van Johannesburg gepraat om uit te vind hoe sy 'n digitaleklaskamer sou definieër.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG